Tuis / Home

2021 Valentynspiekniek

WhatsAppImage2021-03-07at2036232
WhatsAppImage2021-03-07at2036231
WhatsAppImage2021-03-07at203623
WhatsAppImage2021-03-07at203621
WhatsAppImage2021-03-07at2036221
WhatsAppImage2021-03-07at2036222
WhatsAppImage2021-03-07at2036211
WhatsAppImage2021-03-07at203622
previous arrow
next arrow

Prestige Virtuele Opedag 2020/2021

REMEDIËRENDE TERAPIE AANLYN!!!!
* Ek is ‘n gekwalifiseerde Remediërende terapeut met 25 jaar ondervinding in dié onderwys.
*Ek gaan begin om Remediërende terapie aanlyn aan te bied in Afrikaans, English en Wiskunde vir Laerskool Leerders regoor dié wêreld!!!!!🤗
* Dit is een tot een en 40min sessies.Tye vir sessies word bepaal, wat albei partye pas.
* Die eerste sessie doen ek ‘n GRATIS assessering en ek gesels met die leerder oor belangstellings en met ouers oor behoeftes.
* Elke leerder kry vir 40min 100% aandag, eie werkkaarte wat uitgewerk is volgens leerder se behoefte.
* KONTAK MY GERUS VIR MEER INLIGTING.
Groete
René Mulder ( 082 899 4193)
rene@prestigetuisonderwys.co.za

Applikasies vir 2020 is nou oop!
Applications for 2020 are now open!

Graad R – Graad 9 vir Tuisonderwys.

Impaq leerplan

Kontak ons gerus:

  • vir meer inligting
  • om ‘n vergadering op te stel
  • om jou kind in te skryf vir 2021

Please contact us:

  • for more info
  • to set up a meeting
  • to Enroll your child

Ons het hierdie jaar plek vir Graad R – Graad 9. Ons Akkomodeer ook Leerders met Spesiale Behoeftes. Kontak my gerus as julle ons wil ontmoet en/of meer inligting benodig.

Vriendelike Groete,
René Mulder, Prinsipaal
082 899 4193 / admin@prestigeonderwys.co.za